top of page
EXAMPLE 4.png
example 2.png

Ons gaan Trou!

Gustav & Melissa

Welkom by Vir Ewig Van Niekerk

 

Ons is ongelooflik opgewonde om hierdie besondere dag saam met julle te vier.

 

Hier vind julle al die belangrike inligting oor ons troue — van die dag se program en verblyfopsies tot alles wat julle moet weet om die dag saam met ons te geniet.

 

Ons kan nie wag om saam met ons gunsteling mense onder die Bosveldbome te kuier, lag, dans en onvergeetlike herinneringe te skep nie.

 

Dankie dat julle deel is van ons storie. Ons sien uit daarna om hierdie nuwe hoofstuk saam met julle te begin.

 

12 DECEMBER 2026

MANZI MANINGI PRIVATE GAME LODGE, BRITS

360_F_630392023_r1HSnZhXzafJoWCoikSMq0GSh2hMN3wN-removebg-preview.png
bottom of page